Rigters 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Jefta weens sy broers gevlug en in die land Tob+ gaan woon. En leeglêers het hulle by Jefta bly skaar, en hulle het saam met hom uitgetrek.+ Matteus 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Kom na my toe, almal wat swoeg en swaar belaai is,+ en ek sal julle verkwik.
3 Daarop het Jefta weens sy broers gevlug en in die land Tob+ gaan woon. En leeglêers het hulle by Jefta bly skaar, en hulle het saam met hom uitgetrek.+