1 Samuel 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Joʹnatan en Dawid het ’n verbond gesluit,+ omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.+ 1 Samuel 20:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Joʹnatan weer vir Dawid gesweer weens sy liefde vir hom; want hy het hom liefgehad soos hy sy eie siel liefgehad het.+
17 Toe het Joʹnatan weer vir Dawid gesweer weens sy liefde vir hom; want hy het hom liefgehad soos hy sy eie siel liefgehad het.+