21Later het Dawid in Nob+ by die priester Ahimeʹleg gekom; en Ahimeʹleg+ het Dawid bewend tegemoetgegaan en toe vir hom gesê: “Waarom is u alleen en is daar niemand by u nie?”+
9 Hierop het Doëg,+ die Edomiet, wat oor die knegte van Saul gestel was, geantwoord en gesê: “Ek het die seun van Isai in Nob by Ahimeʹleg,+ die seun van Ahiʹtub,+ sien kom.