Spreuke 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Bedrog is in die hart van dié wat onheil beraam,+ maar dié wat vrede aanraai, het blydskap.+ Spreuke 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Sal dié wat onheil uitdink, nie ronddwaal nie?+ Maar daar is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid vir dié wat die goeie uitdink.+ Spreuke 16:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Hy knip sy oë om listige streke te beraam.+ Terwyl hy sy lippe saampers, bring hy beslis onheil tot voltooiing. Spreuke 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Wat iemand betref wat beplan om kwaad te doen, hy sal ’n meester in bose idees genoem word.+
22 Sal dié wat onheil uitdink, nie ronddwaal nie?+ Maar daar is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid vir dié wat die goeie uitdink.+
30 Hy knip sy oë om listige streke te beraam.+ Terwyl hy sy lippe saampers, bring hy beslis onheil tot voltooiing.