2 Toe het mense gekom en Joʹsafat meegedeel en gesê: “Daar het ’n groot menigte teen u gekom uit die gebied van die see, uit Edom;+ en kyk, hulle is in Haʹsason-Taʹmar, dit wil sê En-Gedi.”+
10 “En vissers sal daarlangs staan, van En-Gedi+ af tot by En-Eglaʹim. Daar sal ’n droogwerf vir sleepnette wees. Na hulle soorte sal hulle visse wees, soos die visse van die Groot See,+ ’n baie groot aantal.