Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 15:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Omdat dit Jehovah se woord is wat hy verag het+ en sy gebod is wat hy verbreek het,+ moet dié siel vir seker uitgeroei word.+ Sy oortreding is op hom.’”+

  • Numeri 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En die kinders van Israel moet nie meer nader kom na die tent van samekoms en daardeur sonde op hulle laai sodat hulle sterf nie.+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • 1 Samuel 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+

  • 1 Samuel 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En daarom het ek vir die huis van Eli gesweer dat die oortreding van die huis van Eli tot onbepaalde tyd nie van straf vrygestel sal word deur offerande of deur offergawe nie.”+

  • 2 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel