1 Samuel 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek het dan nou gehoor dat u skeerders het. En die herders wat aan u behoort, was saam met ons.+ Ons het hulle nie lastig geval nie,+ en al die dae dat hulle in Karmel was, is hoegenaamd niks van hulle vermis nie.
7 En ek het dan nou gehoor dat u skeerders het. En die herders wat aan u behoort, was saam met ons.+ Ons het hulle nie lastig geval nie,+ en al die dae dat hulle in Karmel was, is hoegenaamd niks van hulle vermis nie.