Genesis 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het die ware God vir hom in ’n droom gesê: “Ek het ook geweet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het,+ en ek het jou ook daarvan teruggehou om teen my te sondig.+ Daarom het ek jou nie toegelaat om haar aan te raak nie.+ Matteus 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En bring ons nie in versoeking nie,+ maar verlos ons van die bose.’+
6 Daarop het die ware God vir hom in ’n droom gesê: “Ek het ook geweet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het,+ en ek het jou ook daarvan teruggehou om teen my te sondig.+ Daarom het ek jou nie toegelaat om haar aan te raak nie.+