1 Samuel 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Jehovah sy aandag op Hanna gerig,+ sodat sy swanger geword en aan drie seuns en twee dogters geboorte gegee het.+ En die seun Samuel het grootgeword by Jehovah.+ Spreuke 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en vind so guns en goeie insig in die oë van God en van die mens.+ Lukas 2:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En Jesus het deurentyd toegeneem in wysheid+ en in grootte en in guns by God en die mense.+
21 Toe het Jehovah sy aandag op Hanna gerig,+ sodat sy swanger geword en aan drie seuns en twee dogters geboorte gegee het.+ En die seun Samuel het grootgeword by Jehovah.+