Deuteronomium 32:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+ 1 Samuel 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.” Psalm 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+ Psalm 43:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+ Spreuke 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want Jehovah sal hulle saak bepleit,+ en hy sal dié wat hulle beroof, beslis van siel beroof.+
35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+
15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.”
35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+
43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+