57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+
44 En die koning het verder vir Siʹmeï gesê: “Jy ken beslis al die kwaad wat jou hart goed weet jy my vader Dawid aangedoen het;+ en Jehovah sal beslis die kwaad wat jy aangerig het, op jou eie hoof laat terugkom.+