Rut 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarop het sy op haar gesig geval en haar na die aarde neergebuig+ en vir hom gesê: “Hoe is dit dat ek guns in u oë gevind het sodat belangstelling in my getoon word, terwyl ek ’n uitlander is?”+
10 Daarop het sy op haar gesig geval en haar na die aarde neergebuig+ en vir hom gesê: “Hoe is dit dat ek guns in u oë gevind het sodat belangstelling in my getoon word, terwyl ek ’n uitlander is?”+