18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is.
18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+