10 Kyk, vandag het u oë gesien hoe Jehovah u vandag in die grot in my hand gegee het; en iemand het gesê dat ek u moet doodmaak,+ maar ek het vir u jammer gevoel en gesê: ‘Ek sal nie my hand teen my heer uitsteek nie, want hy is die gesalfde+ van Jehovah.’