13 Onmiddellik het Dawid vir sy manne gesê: “Gord elkeen sy swaard aan!”+ Toe het hulle elkeen sy swaard aangegord, en ook Dawid het sy swaard aangegord; en hulle het agter Dawid aan begin optrek, ongeveer vierhonderd man, terwyl tweehonderd by die bagasie gebly het.+
9 Dadelik het Dawid vertrek, hy en die seshonderd man+ wat by hom was, en hulle het tot by die Besorstroomvallei getrek, en die manne wat agtergelaat moes word, het daar gebly.