33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+
7 Toe al die manne van Israel wat in die laagvlakte was, sien dat hulle gevlug het en dat Saul en sy seuns gesterf het, het hulle hulle stede begin verlaat en gevlug;+ waarna die Filistyne gekom en daarin gaan woon het.