6 Maar hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief! Daar is ’n man van God+ in hierdie stad, en die man word hooggeag. Alles wat hy sê, word vir seker bewaarheid.+ Laat ons nou daarheen gaan. Miskien kan hy vir ons sê watter weg ons moet gaan.”
26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+