31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God.
6 Want u het u volk verstoot, die huis van Jakob.+ Want hulle het vol geword van wat uit die Ooste kom,+ en hulle is beoefenaars van die toorkuns+ soos die Filistyne, en dit wemel by hulle van die kinders van uitlanders.+