5 Want kyk! jy sal swanger wees, en jy sal beslis aan ’n seun geboorte gee, en geen skeermes mag op sy kop kom nie,+ want die kind sal ’n Nasireʹër+ van God word vandat hy die moederskoot verlaat;+ en hy sal die leiding neem om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”+