Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want hierdie keer stuur ek al my slae teen jou hart en oor jou knegte en jou volk, sodat jy kan weet dat daar op die hele aarde niemand soos ek is nie.+

  • Eksodus 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+

  • Romeine 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Juis om dié rede het ek jou laat voortbestaan, dat ek in verband met jou my krag kan toon, en dat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel