6Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek Farao sal aandoen,+ want weens ’n sterk hand sal hy hulle wegstuur en weens ’n sterk hand sal hy hulle uit sy land uitdryf.”+
11En Jehovah het vir Moses gesê: “Ek gaan nog een plaag oor Farao en Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan wegstuur.+ Wanneer hy julle geheel en al wegstuur, sal hy julle letterlik hiervandaan uitdryf.+