1 Samuel 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Jehovah vir Samuel gesê:+ “Luister na die stem van die volk met betrekking tot alles wat hulle vir jou sê;+ want nie jou het hulle verwerp nie, maar my het hulle verwerp om nie koning+ oor hulle te wees nie. Hosea 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek het jou ’n koning in my toorn gegee,+ en ek sal hom in my grimmigheid wegneem.+
7 Toe het Jehovah vir Samuel gesê:+ “Luister na die stem van die volk met betrekking tot alles wat hulle vir jou sê;+ want nie jou het hulle verwerp nie, maar my het hulle verwerp om nie koning+ oor hulle te wees nie.