3 En jy moet tien brode in jou hand neem+ en bestrooide koeke en ’n fles+ heuning, en jy moet na hom toe gaan.+ Hy sal beslis vir jou sê wat met die seun gaan gebeur.”+
42 En daar het ’n man uit Baäl-Saliʹsa+ gekom, en hy het vir die man van die ware God brood gebring+ van die eerste ryp vrugte,+ twintig garsbrode,+ en nuwe graan in sy broodsak. Toe het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet.”+