19 En Samuel het Saul geantwoord en gesê: “Ek is die siener. Gaan voor my op na die hoogte, en julle moet vandag saam met my eet,+ en ek sal jou môreoggend wegstuur, en ek sal jou alles vertel wat in jou hart is.+
27 En die koning het verder vir die priester Sadok gesê: “Jy is ’n siener,+ nie waar nie? Keer tog in vrede na die stad terug, en ook jou seun Ahiʹmaäs en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, julle twee seuns, saam met julle.