1 Samuel 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En by hulle intog, toe Dawid terugkeer nadat hy die Filistyne verslaan het, het die vroue uit al die stede van Israel koning Saul met sang+ en danse tegemoet begin gaan, met tamboeryne,+ met blydskap+ en met luite.
6 En by hulle intog, toe Dawid terugkeer nadat hy die Filistyne verslaan het, het die vroue uit al die stede van Israel koning Saul met sang+ en danse tegemoet begin gaan, met tamboeryne,+ met blydskap+ en met luite.