1 Samuel 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die volk het vir Samuel begin sê: “Wie is dit wat sê: ‘Saul—gaan hy koning oor ons wees?’+ LEWER die manne uit, sodat ons hulle kan doodmaak.”+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
12 En die volk het vir Samuel begin sê: “Wie is dit wat sê: ‘Saul—gaan hy koning oor ons wees?’+ LEWER die manne uit, sodat ons hulle kan doodmaak.”+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+