Spreuke 17:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Iemand wat sy woorde inhou, besit kennis,+ en ’n man met onderskeidingsvermoë is kalm van gees.+ Galasiërs 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 sagmoedigheid, selfbeheersing.+ Teen sulke dinge is daar geen wet nie.+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+