16 afgesien van dié van die manlike geslag van drie jaar en ouer+ wat in hulle geslagsregister+ ingeskryf is, almal wat as ’n daaglikse gebruik na die huis van Jehovah gekom het, vir hulle diens volgens hulle verpligtinge ooreenkomstig hulle afdelings.