Numeri 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hierop het Moses baie kwaad geword en vir Jehovah gesê: “Moenie u aangesig tot hulle graanoffer wend nie.+ Nie een esel het ek van hulle weggeneem nie, en ook het ek nie een van hulle kwaad aangedoen nie.”+
15 Hierop het Moses baie kwaad geword en vir Jehovah gesê: “Moenie u aangesig tot hulle graanoffer wend nie.+ Nie een esel het ek van hulle weggeneem nie, en ook het ek nie een van hulle kwaad aangedoen nie.”+