Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 ’n Mond het hulle, maar hulle kan nie praat nie;+

      Oë het hulle, maar hulle kan nie sien nie;+

  • Jeremia 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hulle is nietigheid, ’n bespotlike maaksel.+ In die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word, sal hulle vergaan.+

  • Jeremia 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 O Jehovah, my sterkte en my vesting en my toevlug in die dag van benoudheid,+ na u toe sal die nasies van die eindes van die aarde af kom,+ en hulle sal sê: “Waarlik, ons voorvaders het in besit gekom van blote leuens,+ nietigheid en dinge wat glad nie voordelig was nie.”+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel