Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die Kanaäniete en al die inwoners van die land sal daarvan hoor, en hulle sal ons beslis omsingel en ons naam van die aarde af uitroei;+ en wat sal u vir u groot naam doen?”+

  • Psalm 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 My siel verkwik hy.+

      Hy lei my in die spore van regverdigheid ter wille van sy naam.+

  • Psalm 106:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy het hulle ter wille van sy naam gered,+

      Om sy mag bekend te maak.+

  • Jeremia 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moet ons nie minag nie, ter wille van u naam;+ moenie u glorieryke troon verag nie.+ Onthou tog; moenie u verbond met ons verbreek nie.+

  • Esegiël 20:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies voor wie se oë ek hulle uitgelei het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel