Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+

  • Josua 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het hulle uitgetrek, hulle en al hulle kampe saam met hulle, ’n talryke volk, so baie soos die sandkorrels wat aan die seestrand is,+ en ’n baie groot aantal perde+ en strydwaens.

  • Rigters 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Miʹdian en Aʹmalek en al die Oosterlinge+ het so talryk soos sprinkane+ in die laagvlakte gelê; en hulle kamele+ was sonder tal, so talryk soos die sandkorrels wat aan die seestrand is.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel