Genesis 47:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Josef sy vader Jakob ingebring en hom aan Farao voorgestel, en Jakob het Farao geseën.+ Rut 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+ 1 Samuel 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Eindelik het Samuel by Saul gekom, en Saul het vir hom begin sê: “Mag u geseënd wees+ deur Jehovah. Ek het die woord van Jehovah uitgevoer.”+ 1 Samuel 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Intussen het een van die jong manne aan Abiʹgail, Nabal se vrou, berig gebring en gesê: “Kyk! Dawid het boodskappers uit die wildernis gestuur om ons heer die beste toe te wens, maar hy het teen hulle uitgevaar.+
4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+
13 Eindelik het Samuel by Saul gekom, en Saul het vir hom begin sê: “Mag u geseënd wees+ deur Jehovah. Ek het die woord van Jehovah uitgevoer.”+
14 Intussen het een van die jong manne aan Abiʹgail, Nabal se vrou, berig gebring en gesê: “Kyk! Dawid het boodskappers uit die wildernis gestuur om ons heer die beste toe te wens, maar hy het teen hulle uitgevaar.+