Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah het toe vir Giʹdeon gesê: “Die manskappe wat by jou is, is te veel vir my om Miʹdian in hulle hand te gee.+ Miskien sal Israel met homself teenoor my spog+ deur te sê: ‘Mý hand het my gered.’+

  • 2 Konings 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy het gesê: “Moenie bang wees nie,+ want dié wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.”+

  • 2 Kronieke 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+

  • Psalm 115:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Julle wat Jehovah vrees, vertrou op Jehovah;+

      Hy is hulle hulp en hulle skild.+

  • Hebreërs 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 wat deur geloof koninkryke in die stryd verslaan het,+ regverdigheid bewerkstellig het,+ beloftes verkry het,+ die bekke van leeus toegestop het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel