2 Samuel 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Saul en Joʹnatan,+ die beminlikes en die lieflikes gedurende hulle lewe,En in hulle dood is hulle nie geskei nie.+Vinniger as die arende was hulle,+Sterker as die leeus was hulle.+
23 Saul en Joʹnatan,+ die beminlikes en die lieflikes gedurende hulle lewe,En in hulle dood is hulle nie geskei nie.+Vinniger as die arende was hulle,+Sterker as die leeus was hulle.+