Job 36:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want my woorde is inderdaad geen leuen nie;Die Een wat volmaak is in kennis,+ is met u. Job 37:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Weet u iets van die gesweef van die wolk,+Die wonderlike werke van die Een wat volmaak is in kennis?+ Psalm 147:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ons Here is groot en oorvloedig in krag;+Sy verstand is onbeskryflik.+ Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
16 Weet u iets van die gesweef van die wolk,+Die wonderlike werke van die Een wat volmaak is in kennis?+
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!