1 Samuel 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Saul die stem van Joʹnatan gehoorsaam, en Saul het gesweer: “So waar as Jehovah lewe,+ hy sal nie doodgemaak word nie.” 1 Samuel 28:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Onmiddellik het Saul vir haar by Jehovah gesweer en gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ in hierdie saak sal daar geen skuld vir oortreding oor jou kom nie!”
6 Toe het Saul die stem van Joʹnatan gehoorsaam, en Saul het gesweer: “So waar as Jehovah lewe,+ hy sal nie doodgemaak word nie.”
10 Onmiddellik het Saul vir haar by Jehovah gesweer en gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ in hierdie saak sal daar geen skuld vir oortreding oor jou kom nie!”