Spreuke 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die geeste.+ Spreuke 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+
12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+