3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
8 Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Agter die heerlikheid+ aan het hy my na die nasies gestuur wat julle geplunder het;+ want wie aan julle raak,+ raak aan my oogappel.+