Eksodus 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Amalekiete+ het in Reʹfidim+ teen Israel kom veg. Numeri 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe hy Aʹmalek sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:+ “Aʹmalek was die eerste van die nasies,+Maar sy uiteinde sal wees dat hy vergaan.”+ Deuteronomium 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Onthou wat Aʹmalek op die pad by julle uittog uit Egipte aan jou gedoen het,+ Deuteronomium 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 hoe hy op die pad by jou gekom en op jou agterhoede toegeslaan het, op almal wat agter jou aangesukkel het, terwyl jy uitgeput en afgemat was; en hy het God nie gevrees nie.+
20 Toe hy Aʹmalek sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:+ “Aʹmalek was die eerste van die nasies,+Maar sy uiteinde sal wees dat hy vergaan.”+
18 hoe hy op die pad by jou gekom en op jou agterhoede toegeslaan het, op almal wat agter jou aangesukkel het, terwyl jy uitgeput en afgemat was; en hy het God nie gevrees nie.+