Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moet net nie teen Jehovah in opstand kom nie;+ en julle, julle moenie die mense van die land vrees nie,+ want hulle is brood vir ons. Hulle beskutting het van hulle gewyk,+ en Jehovah is met ons.+ Moet hulle nie vrees nie.”+

  • Deuteronomium 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+

  • 1 Samuel 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar as julle nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie+ en julle teen die bevel van Jehovah in opstand kom,+ sal die hand van Jehovah beslis teen julle en julle vaders wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel