Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ag, as u my maar in Sjeool wou verberg,+

      As u my maar weggesteek wou hou totdat u toorn bedaar,

      As u maar vir my ’n tydgrens+ wou stel en aan my wou dink!+

  • Psalm 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+

      U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+

  • Psalm 49:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar God sal my siel uit die hand van Sjeool loskoop,+

      Want hy sal my ontvang. Sela.

  • Psalm 86:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+

      En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+

  • Johannes 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Marta het vir hom gesê: “Ek weet dat hy in die opstanding+ op die laaste dag sal opstaan.”

  • 1 Korintiërs 15:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel