Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+

  • 1 Konings 1:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Die priester Sadok het toe die horing met olie+ uit die tent+ geneem en Salomo gesalf;+ en hulle het op die horing begin blaas, en die hele volk het uitgeroep: “Mag koning Salomo lewe!”+

  • Psalm 133:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Dit is soos die goeie olie op die kop,+

      Wat afloop op die baard,

      Aäron se baard,+

      Wat afloop op die kraag van sy klere.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel