Rut 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader. 1 Kronieke 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Boas het die vader geword van Obed.+ En Obed het die vader geword van Isai.+ Jesaja 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.
17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.
11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.