18 En jy moet aan Jehovah jou God dink, want dit is hy wat jou krag gee om rykdom te verwerf,+ sodat hy sy verbond kan nakom wat hy met ’n eed aan jou voorvaders bevestig het, soos dit vandag is.+
12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+
12 word die wysheid en die kennis aan jou gegee;+ ook sal ek jou rykdom en besittings en eer gee soos nie een van die konings gehad het wat voor jou was nie+ en soos niemand ná jou sal hê nie.”+
12 Wat Jehovah betref, hy het die einde van Job meer geseën+ as sy begin,+ sodat hy veertienduisend skape en sesduisend kamele en duisend spanne beeste en duisend eselinne gekry het.