2 Samuel 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word. Psalm 78:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 En hy het sy kneg Dawid uitgekies+En hom van die skaapkrale af weggeneem.+
8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.