Lukas 1:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Hy het maghebbers van trone afgestoot+ en geringes verhef;+ 1 Petrus 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+