Josua 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+ 2 Samuel 21:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hierdie vier is vir die Refaïete in Gat gebore;+ en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+ 1 Kronieke 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hulle is vir die Refaïete+ in Gat+ gebore; en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+
22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+
22 Hierdie vier is vir die Refaïete in Gat gebore;+ en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+
8 Hulle is vir die Refaïete+ in Gat+ gebore; en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+