1 Konings 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+ Matteus 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Elkeen dan wat hom soos hierdie jong kind sal verneder,+ hy is die grootste in die koninkryk van die hemele;+
13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+
4 Elkeen dan wat hom soos hierdie jong kind sal verneder,+ hy is die grootste in die koninkryk van die hemele;+