Psalm 91:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+Om jou op al jou weë te bewaar.+ Psalm 97:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+ Psalm 121:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy kan onmoontlik toelaat dat jou voet wankel.+Die Een wat jou bewaar, kan onmoontlik lomerig wees.+ Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+ Lukas 1:79 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 79 om lig te gee aan dié wat in duisternis en doodskaduwee sit,+ om ons voete voorspoedig te rig op die weg van vrede.”
10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+
3 Hy kan onmoontlik toelaat dat jou voet wankel.+Die Een wat jou bewaar, kan onmoontlik lomerig wees.+
79 om lig te gee aan dié wat in duisternis en doodskaduwee sit,+ om ons voete voorspoedig te rig op die weg van vrede.”